
AfriForum
@afriforum • 136,254 subscribers
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.
Shorts
Videos

“I even took a plan to President Ramaphosa, and I put it before him. I told him that the idea of supporting rural farmers and doing something about rural crime is a top-shelf priority.” - Brent Bozell American Ambassador Brent Bozell Speaks at AfriForum on Farm Murders and Rural Safety
AfriForum205,056 Aufrufe • vor 1 Monat

.@AfriForum verwelkom dat VSA-optrede nie gewone Suid-Afrikaners benadeel nie
AfriForum65,487 Aufrufe • vor 1 Monat

.AfriForum says the current diplomatic crisis with the US is not in anyone’s interest in South Africa and could have been prevented if the ANC leadership had not ignored AfriForum and the Solidarity Movement’s efforts to help find solutions. AfriForum emphasises that, as an organisation, it remains committed to helping find solutions to this crisis in the best interest of everyone in the country.
AfriForum340,376 Aufrufe • vor 11 Monaten

.Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat Cyril Ramaphosa 🇿🇦 weier om verantwoordelikheid vir die gevolge van die Onteieningswet te aanvaar. Kallie Kriel meen ook dat die regering moet ophou om ander die skuld te gee vir Suid-Afrika se gespanne betrekkinge met Amerika: “Miskien is dit tyd dat Cyril Ramaphosa 🇿🇦 en ander ANC - African National Congress -leiers volle verantwoordelikheid aanvaar vir die negatiewe gevolge van hul eie onverantwoordelike optrede.” AfriForum is steeds daartoe verbind om oplossings te help vind wat in die belang van alle Suid-Afrikaners is.
AfriForum10,701 Aufrufe • vor 15 Tagen

Julius Malema, leier van die EFF, verskyn op 15 en 16 April in die hof vir sy vonnisoplegging op vyf aanklagte. 𝗞𝗬𝗞 Malema het vandag in die media gereageer: "Ons gaan na Oos-Londen vir vonnisoplegging. Ons het reeds aangedui dat ons gaan appelleer." Veg saam met AfriForum vir 10 jaar tronkstraf vir Malema -
AfriForum73,247 Aufrufe • vor 7 Monaten

.AfriForum Jeug VS EFF op Jeugdag. EFF misbruik jou belastinggeld. STOP die wanbesteding. - .AfriForum bestempel ’n amptelike kennisgewing van die Tshwane-metro deur die EFF-raadslid Obakeng Ramabodu vir die opruiming van die Uniegebou in Pretoria na afloop van gister se “suksesvolle openbare EEF-funksie” as ’n blatante misbruik van die metro se hulpbronne vir partypolitieke doeleindes. Die organisasie eis nou dringende antwoorde van die metro hieroor.
AfriForum40,563 Aufrufe • vor 4 Monaten

.@AfriForum welcomes the fact that US action does not harm ordinary South Africans
AfriForum11,302 Aufrufe • vor 1 Monat

.AfriForum’s Kill the Boer hate speech court case against the EFF and Julius Malema.
AfriForum115,140 Aufrufe • vor 3 Jahren

Invoertariefskok: ANC moet skuld dra vir Trump-besluit – @AfriForum
AfriForum56,916 Aufrufe • vor 1 Jahr

Beeldmateriaal duik op van Kaapstadse sakeman wat sy vrou en kind aanval.
AfriForum107,215 Aufrufe • vor 3 Jahren

Dag 4: AfriForum v. die Onteieningswet Een van die argumente wat aangevoer word om onteiening sonder vergoeding te regeverdig, is dat 0% vergoeding nie "niks" is nie. President Ramaphosa se regspan het gister in hul vertoë om onteiening sonder vergoeding te steun ook gesê dat fundamentele grondwetlike regte – soos die reg op privaat eiendom – ondergeskik moet wees aan politieke doelwitte soos grondhervorming. Jy kan help om privaateiendomsreg te beskerm: Voeg jou naam by AfriForum se hofsaak en besoek
AfriForum13,846 Aufrufe • vor 3 Monaten

“If they send me to prison, I will appeal immediately.” – Julius Malema. Die leier van die EFF, Julius Malema is môre in die hof vir sy vonnisoplegging op vyf aanklagtes. Malema is reeds 10 Januarie 2026 skuldig bevind. Die klagtes is ondermeer vir die afvuur van ’n vuurwapen in ’n beboude of openbare gebied sonder genoegsame rede, die onwettige besit van ’n vuurwapen en die onwettige besit van ammunisie. Besoek -
AfriForum25,115 Aufrufe • vor 6 Monaten

Watch: *Not for sensitive viewers According to the South African government, "Kill the Boer" is a liberation chant and should not be taken literally. Let's be clear: When words incite violence against a specific racial group, those words become weapons – they become instructions.
AfriForum50,170 Aufrufe • vor 1 Jahr