
AfriForum
@afriforum • 135,800 subscribers
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.
Shorts
Videos

.@AfriForum verwelkom dat VSA-optrede nie gewone Suid-Afrikaners benadeel nie
AfriForum65,487 просмотров • 4 дней назад

.@AfriForum welcomes the fact that US action does not harm ordinary South Africans
AfriForum10,581 просмотров • 4 дней назад

.AfriForum says the current diplomatic crisis with the US is not in anyone’s interest in South Africa and could have been prevented if the ANC leadership had not ignored AfriForum and the Solidarity Movement’s efforts to help find solutions. AfriForum emphasises that, as an organisation, it remains committed to helping find solutions to this crisis in the best interest of everyone in the country.
AfriForum340,265 просмотров • 9 месяцев назад

Julius Malema, leier van die EFF, verskyn op 15 en 16 April in die hof vir sy vonnisoplegging op vyf aanklagte. 𝗞𝗬𝗞 Malema het vandag in die media gereageer: "Ons gaan na Oos-Londen vir vonnisoplegging. Ons het reeds aangedui dat ons gaan appelleer." Veg saam met AfriForum vir 10 jaar tronkstraf vir Malema -
AfriForum73,247 просмотров • 5 месяцев назад

.AfriForum Jeug VS EFF op Jeugdag. EFF misbruik jou belastinggeld. STOP die wanbesteding. - .AfriForum bestempel ’n amptelike kennisgewing van die Tshwane-metro deur die EFF-raadslid Obakeng Ramabodu vir die opruiming van die Uniegebou in Pretoria na afloop van gister se “suksesvolle openbare EEF-funksie” as ’n blatante misbruik van die metro se hulpbronne vir partypolitieke doeleindes. Die organisasie eis nou dringende antwoorde van die metro hieroor.
AfriForum40,563 просмотров • 3 месяцев назад

Dag 4: AfriForum v. die Onteieningswet Een van die argumente wat aangevoer word om onteiening sonder vergoeding te regeverdig, is dat 0% vergoeding nie "niks" is nie. President Ramaphosa se regspan het gister in hul vertoë om onteiening sonder vergoeding te steun ook gesê dat fundamentele grondwetlike regte – soos die reg op privaat eiendom – ondergeskik moet wees aan politieke doelwitte soos grondhervorming. Jy kan help om privaateiendomsreg te beskerm: Voeg jou naam by AfriForum se hofsaak en besoek
AfriForum13,846 просмотров • 1 месяц назад

.AfriForum’s Kill the Boer hate speech court case against the EFF and Julius Malema.
AfriForum115,083 просмотров • 3 лет назад

“If they send me to prison, I will appeal immediately.” – Julius Malema. Die leier van die EFF, Julius Malema is môre in die hof vir sy vonnisoplegging op vyf aanklagtes. Malema is reeds 10 Januarie 2026 skuldig bevind. Die klagtes is ondermeer vir die afvuur van ’n vuurwapen in ’n beboude of openbare gebied sonder genoegsame rede, die onwettige besit van ’n vuurwapen en die onwettige besit van ammunisie. Besoek -
AfriForum25,115 просмотров • 5 месяцев назад

Invoertariefskok: ANC moet skuld dra vir Trump-besluit – @AfriForum
AfriForum56,916 просмотров • 1 год назад

Watch: *Not for sensitive viewers According to the South African government, "Kill the Boer" is a liberation chant and should not be taken literally. Let's be clear: When words incite violence against a specific racial group, those words become weapons – they become instructions.
AfriForum50,170 просмотров • 1 год назад

Beeldmateriaal duik op van Kaapstadse sakeman wat sy vrou en kind aanval.
AfriForum107,215 просмотров • 3 лет назад

Die Bosveld skud sy vere reg vir Bokkieweek 2026 op Mookgophong (Naboomspruit) en AfriForum se Groter Moot- en Centurion-buurtspanne het gaan help om dié dorp op te knap voor die land se hokkie-, rugby- en netbalspelers van 6 tot 11 Julie daarop toesak. Die buurtspanne het slaggate gevul, padmerkers oorgeverf en bome gesnoei ter voorbereiding van dié sportweek wat by Hoërskool Hans Strijdom gehou word. AfriForum is die trotse hoofborg van die Bokkieweek.
AfriForum10,969 просмотров • 2 месяцев назад

30 Junie – bly ingelig, bly veilig Moenie op gerugte staatmaak nie. Registreer nou op die webblad en sluit só aan by ’n WhatsApp-groep vir jou gebied om betyds betroubare opdaterings oor moontlike onrus en veiligheidsverwikkelinge te ontvang. Deel hierdie boodskap met jou familie, vriende en bure sodat meer mense voorbereid kan wees. Registreer nou: Jacques Broodryk
AfriForum10,370 просмотров • 2 месяцев назад