Dan Roodt's banner
Dan Roodt's profile picture

Dan Roodt

@danroodt37,443 subscribers

Skrywer. Denker. #Afrikaner #Patriot #Posthumunis #Bittereinder E-pos: [email protected] AF: https://t.co/MFcAFRtwHd EN: https://t.co/6r5mHzb4kT Patreon: https://t.co/rjWjRLT5AX

Shorts

Ek sien die EFF het "Kill the Boer" voor die hekke van Kleinfontein gesing. Hier is makabare dinge in SA aan die gang. Hoe kan jy na 'n woonbuurt opruk waar lede van 'n minderheidsgroep woon en sing dat jy hulle wil doodmaak? Dan is daar nog die leuen dat "Kill a Boer" 'n "anti-apartheidsliedjie" was en wat dit daarom in 2025 sou regverdig. Daar is nêrens in Engels enigiets op die internet wat nie dié stelling in die eerste reël bevat nie. Maar Peter Mokaba het dit in die vroeë 1990's begin sing toe "apartheid" reeds verby was en De Klerk besig was om die mag aan die ANC te oorhandig. Indien enigiets, verteenwoordig "Kill a Boer" dus die volkslied van die Nuwe Suid-Afrika, wat die onverdraagsaamheid, rassisme, diskriminasie en haat van dié bestel uitdruk. Met "apartheid" het dit net mooi niks te make nie. As mense die woord "apartheid" hoor, kry hulle lyk my 'n breinfloute en kan nie meer helder dink nie.

12,500 просмотров

Videos

Больше нет контента для загрузки