Video wird geladen...
Video konnte nicht geladen werden
Erika in Afrikaans!
25,472 Aufrufe • vor 1 Jahr •via X (Twitter)
11 Kommentare

Was gespeel op ons uitpasseringsparade na basics.

Het jy geweet dit kom van Duitsland af?

Gé Korsten het dit ook gesing in 'n rolprent:

I can listen to that all day

- Know Me

🚀🚀🚀🇩🇪🇩🇪🇩🇪🕊️🕊️🕊️

Or oud Nederlands? Als Nederlander kan ik alles verstaan

Hierdie een was vir my altyd groot. Het vir Reg de Beer geken toe hy nog omroeper was in SA, voordat hy na LM-radio gegaan het.

Save the cape

Hier is nog een vd boeke. Phillip Kotze se werk. Ek soek nog die Afrikaanse weergawe van die tweede een. Die inspirasie was die Duitse Panzerlied en waarskynlik Heino se verwerking daarvan as die Suidwesterlied, wat vir my een van die mooiste liedere ooit is.

Nog ene. “Ek lewe”:
Ähnliche Videos
Sensitive content
TOMA! Erika Hilton humilha André Fernandes
Lindbergh Farias
51,919 Aufrufe • vor 1 Monat
