Loading video...
Video Failed to Load
Is that a Springbok jersey?
104,112 views • 3 months ago •via X (Twitter)
39 Comments

Lyk nogal so... die kraag is ons s'n. Dis net brannewyn wat so maak!

Vriend van my het Vrydagaand van interskole by die rugby klub agter op sy bakkie gaan slaap. Was toe n soortgelyke bakkie en hy het die volgende oggend wakker geword op die bakkie binne iemand se garage. Die bakkie eienaar het ook nie van hom geweet nie…

Hy moes binne die huis gaan en die mense wakker maak om hom uit te laat sonder dat hulle dink die vreemde man in hulle huis is n inbreker of iemand.

Kampioen.

Ja saterdag tydens die game het hy op geklim teen die spreiligte ook. Het hom vir 10 jaar daarna nie gesien nie.

@kerrinnaude It’s one of those old school jerseys 😂

That is definitely a Springbok jersey 😂

The accent sounds South African 😅

No DNA just RSA?!

Jislaaik Marelies... 🤣🤣

Yeah its the classic Springboks jersey

Those people were so nice to him, over here he was probably going to get a beating.

Poor guy started drinking at Kings Park

Lyk soos die old school een..En dit lyk na baie dubbels later..

Hulle weet nie wie ons is nie.

Yeah this was after the Dricus fight

WTF! It is! 🤣🤣🤣🤣🙆🏾♂️🙆🏾♂️🙆🏾♂️🙆🏾♂️🙆🏾♂️🙆🏾♂️ Stumbling like he drank brannas 🤷🏾♂️🤷🏾♂️🤷🏾♂️

Can't take us anywhere 😅😅

Dits n boeta 😂

Definitely a South African 😂

A stray refugee

That guy had a ROUGH night!

South Africans and alcohol 😭😭😭

Looks like an @OldSchool_Ltd classic #hulleweetniewatonsweetnie @dricusduplessis @RadioRaps

And here I thought I was the only one this happened to.

Yes and he sounds Afrikaans.

Old School Brannas lift

Maybe a Dricus supporter? 🤔

@Wanderlust_2024 Thank you kindly!

100%! 🤣🤣🤣🤣🤣🤣

Bru is baie gelukkig dat hy dit in OK gedoen het wat baie verkeerd kon gegaan het in minder gasvrye state. Maar ek is nie verbaas nie, Oklahomans en Texans is basies Boere wat Engels praat. Ook gelukkig is hy in 'n voorstad van OKC, want alles in OK/TX is ure uitmekaar.

This is gold 😂😂

Blerrie refugees 😂

back of a bakkie - classic

@RadioRaps een van julle manne het die afterparty gemis😂

Yes. Yes it is. And the “Thank you kindly” is done with a SA accent. 😅

Definitely you can that accent right away 🤦♂️

Old school😂😂😂😂😂 NoDNAJustRSA🇿🇦🤷🏼♀️

No DNA, just RSA!





