Loading video...
Video Failed to Load
Nou gaan ons tee drink!
24,158 views • 1 year ago •via X (Twitter)
8 Comments

Hulle vreet nie wat ons vreet nie!!!

Onthou net boys,moet nou nie as julle geswei is vir almal daar vertel wat ons weet nie.

#Tanniegerdaseun

@RadioRaps Tee vanoggend, n bier later? Hey bro, jammer oor die X (Tweet) gister. Ek het die oorspronklike X delete, omdat dit dalk n bietjie stupid was.

Twee suiker

Literally woke up mid-fight, stumbled downstairs, switch on the stream on and 5 seconds later ... @dricusduplessis WON! So happy for him, so happy for your guys! Have a great cuppa 🤣

Een van die beste dae in my lewe. Dis sondag maar ek gaan nou n plekkie in hennies soek en baie tee bestel. #UFC305 #taniegerdaseseun

@debbiepieterse Was vanoggend by #hennies in Krugersdorp was kwaai @dricusduplessis well done champ

