
Radioraps (Rikus de Beer)
@RadioRaps • 40,759 subscribers
Entrepreneur. Professional shit talker. Sports and dog lover.
Videos

What a day!! Liefde By Die Dam Die Heuwels Fantasties 🫶🏻Rassie Erasmus
Radioraps (Rikus de Beer)139,892 views • 2 years ago

Dis Fight Week!!!! Come on Suid Afrika!!!!!! Dricus Du Plessis #UFC305
Radioraps (Rikus de Beer)127,047 views • 2 years ago

Dis naweek! Die Bok Leef! Tag jou Pelle in Alberton!
Radioraps (Rikus de Beer)45,305 views • 2 years ago

Dis World Cup Final!! Die Bok Leef!! Rassie Erasmus Springboks Castle Lager SA
Radioraps (Rikus de Beer)43,745 views • 2 years ago

Hierdie outjie moes ons ma uit sit, want hy het bietjie uitgelek. Hy gaan ook net paar dae op wees tot hy digitaal beskikbaar is, dan gaan ons hom ook moet afhaal! Maar die timing is great, dis naweek!! DIE BESTE BAND IN DIE WÊRELD OOIT… EK SWEER!!! Se tweede tune: “Vure Brand” is binnekort beskikbaar op digitale platforms. Rugby is alles!! Die Bok Leef!! Rassie for president! Sien julle vanaand op Toks en Tjops!! #vurebrand #noutoerons #DBBIDWOES
Radioraps (Rikus de Beer)20,878 views • 1 year ago

Dis Rugby tyd! Ek en Regie het gedink hierdie Bok legend kort ‘n tune
Radioraps (Rikus de Beer)26,136 views • 2 years ago

‼️‼️ press release!! Hiers Kak!! ‼️‼️ Marlene;Kaulitz se album #noutoerons is net weg! 🤷🏻♂️ Net die snitte wat gelaai is as singles is nog daar. Die songs is darm nog beskikbaar op YouTube. Ons gaan probeer uitvind wat aan gaan en hou julle op hoogte! Ten minste kan ons nog show! Sien julle in klerkies en Potch môre en Vrydag.
Radioraps (Rikus de Beer)13,199 views • 1 year ago